中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wetenskapskafee: Leer meer van sampioene
Begin: 02/10/2024, 18:00
Einde: 02/10/2024, 19:00
Kontak:Wiida Basson -
Plek: Die Khaya Café, 39 Ryneveld Street

?Burgerlike wetenskaplikes en platforms soos iNaturalist is die o? en ore van wetenskaplikes wat besig is om die ongelooflike biodiversiteit van die Suidelike hemisfeer te dokumenteer. In die geval van fungi en sampioene, is daar nog vele suider-Afrikaanse spesies wat wag om ontdek te word. Kom gesels saam met een van Suid-Afrika se voorste mikolo?, Andrew Killian, die mikrobioloog Karin Jacobs and nagraadse student Breyten van der Merwe, 'n opgeleide mikoloog.

Die Stellenbosch Wetenskapskafee is 'n inisiatief van die US se Fakulteit Natuurwetenskappe om gesprekke oor wetenskaplike kwessies in die openbare sfeer aan te moedig. Toegang is gratis. 

Volg ons op Facebook  vir soortgelyke gesprekke, of stuur 'n e-pos na science@sun.ac.za om op hoogte te bly.