Kontak:Belinda Foster
-
Plek: SU Museum. 52 Ryneveld Street
Gasspreker: Dr. Ruben Richards
"Die grootste bedreiging vir ons demokrasie is dat daar te veel mense is wat te min het om te verloor."
??Van klerefabriekwerker tot adjunk-direkteur-generaal van die Skerpioene en uitvoerende sekretaris van die Menseregteskendingskomitee van die Waarheids- en Versoeningskommissie, en internasionale besoekende professor, het dr. Ruben Richards alles gesien en was deel daarvan. Hy het vier grade in drie verskillende lande verwerf wat 'n doktorsgraad (PhD) met Ou-Testamentiese Studies as hoofvak, insluit. Ruben se professionele en akademiese loopbaan was multidissiplinêr en veelsydig, en hy het in uitvoerende en leiersposisies in die regering, privaatsektorbesighede, ho?ronderwysinstellings en die geloofsgemeenskap gedien. Hy streef daarna om sy droom te verwesenlik: om 'n ge?ntegreerde en holistiese samelewingsgenesing te fasiliteer, deur deur sy vaardighede en kennis te gebruik.
Tema: Toekomstige Erfenis van Suid-Afrika
Datum: 19 September 2025
Tyd: 18:00 - 19:30
Plek: US Museum, 52 Ryneveldstraat, Stellenbosch
RSVP: https://forms.office.com/r/kkmUXBtbms
Navrae: Belinda Foster - heritage.ebosch@gmail.com??