中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Transfromasie-Leernetwerk: Universele toegang (UT) – Wat is UT en hoe kan dit daar uitsien by die Universiteit Stellenbosch?
Begin: 27/03/2025, 13:00
Einde: 27/03/2025, 14:30
Kontak:Sibulele Mboyi - 021 808 2864
Plek: MS Teams

?Tydens hierdie sessie ondersoek ons universele toegang en hoe dit van toepassing is op ons by die US, ongeag wat ons werksrolle is. Jy word uitgenooi om jou denkwyse te kom verruim oor waar jou plek op 'n universeel toeganklike kampus is en hoe 'n universeel toeganklike kampus daar uitsien.

?Dr Marcia Lyner-Cleophas (Gasspreker) begin haar professionele lewe as 'n ho?rskoolonderwyseres en word later 'n opvoedkundige sielkundige. Sy werk by die Noluthando Skool vir dowe kinders en bestuur tans die Eenheid vir Gestremdhede in die Sentrum vir Studentevoorligting en -Ontwikkeling, in die Afdeling Studentesake aan die Universiteit Stellenbosch (US). Sy doen baanbrekerswerk in die totstandkoming van die US se Eenheid vir Gestremdhede, wat vanjaar 18 jaar oud is. Tans is sy 'n mederedakteur van die nuutgestigte vaktydskrif, die International Journal of Universal Design en Universal Design for Learning.

?Datum: 27 Maart 2025

Tyd: 13:00 - 14:30

Plek: MS Teams. ?

Sluit by die TLN se poslys aan deur Sibulele Mboyi by smboyi@sun.ac.za te kontak.

?Klik hier vir meer inligting oor die aanlyn-sessie


??