中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Teken die datum aan: Biblioteeknavorsingsweek 2025
Begin: 14/03/2025, 11:00
Einde: 30/04/2025, 11:00
Kontak:Siviwe Bangani -
Plek: Stellenbosch 中国体育彩票 Library

Ons nooi jou graag uit om van 12–16 Mei by ons aan te sluit vir die 2025 Biblioteeknavorsingsweek. Vanjaar se tema is “Let's Partner for Research Impact” en ‘n verskeidenheid aktiwiteite sal fokus op maniere om deur samewerking en vennootskappe jou navorsingsproses te verryk en jou navorsingsimpak te verhoog.

Die geleentheid skop op 12 Mei 2025 om 15:30 af met ons uitgelese gasspreker, professor Pumla Gobodo-Madikizela, bekle?r van die Nasionale Navorsingsleerstoel in Studies oor Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch.

?Moet dit nie misloop nie—merk die datum in u kalender!

LIBRARY RESEARCH WEEK 2025.png