中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Dept Statitiek Seminaar: Gcina Maziya (Department Statistiek & Aktuari?le Wetenskap, US)
Begin: 11/04/2025, 13:10
Einde: 11/04/2025, 14:00
Kontak:Elizna Huysamen - 021 808 3244
Plek: Van der Sterr building, 2nd Floor, Room 2048

?Opsomming: Die Heston model is ? realistieser model vir 'n aandeelprys as dit vergelyk word met die geometriese Brownse-beweging van die Black Scholes-model. Ons wil die waarde van 'n koopopsie vir die Heston-model evalueer. Daar is verskeie mededingende numeriese metodes om die waarde van 'n koopopsie te evalueer. In hierdie aanbieding gaan die COS-metode vir die oplossing van die Heston-model bespreek word.