中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Skep & Bestuur Kursusleeslyste in SUNLearn vir Dosente (Webinaar)
Begin: 17/02/2025, 11:00
Einde: 19/02/2025, 14:00
Kontak:Natasja Malherbe - 021 8082845
Plek: Online via MS Teams

?Leer om leeslyste vir jou modules te skep. Kursusleeslyste het 'n standaardformaat en is aanlyn toeganklik vanaf enige toestel. Die leeslyste is met bestaande biblioteekversamelings gesinkroniseer en kan hergebruik word. Deelnemers sal leer om hul kursusleeslyste te skep en bestuur vanuit die SUNLearn-omgewing en om diverse inhoud van die Biblioteek en elders in een lys te kombineer.

Woensdag 19 Februarie (13:00-14:00) Registreer vir bywoning en/of die opname.

Om op jou eie met ‘n leeslys te begin, gebruik die volgende drie stappe en ervaar die voordele van Kursusleeslyste gedurende die tweede semester van 2025.

Navrae: Natasja Malherbe, tel. 021 808 2845