中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Pushing Binaries: Exploring (Trans)womxnhood in Higher Education
Begin: 29/08/2024, 13:00
Einde: 29/08/2024, 14:30
Kontak:Shanté Neff - 0218089465
Plek: SU Museum

Die Transformasiekantoor in samewerking met die Studenteraad en die Universiteit Stellenbosch Museum bied 'n Vrouedag-Imbizo-reflektiewe gesprek aan op 29 Augustus. Die onderwerp is "Pushing Binaries: Exploring (Trans)womxnhood in Higher Education". Die gasspreker is Liberty Matthyse, uitvoerende direkteur van Gender DynamiX. Gender DynamiX is die eerste geregistreerde Afrika-gebaseerde openbare weldadigheidsorganisasie wat fokus op die bevordering van regte van trans- en geslagsdiverse gemeenskappe (meer inligting: https://www.genderdynamix.org.za/). Ons sien uit daarna om Liberty te vir welkom by die Vrouedag-Imbizo.?

Datum: 29 August 2024

Tyd: 13:00 - 14:30

Plek: SU Museum

Registreer?? hier: https://forms.office.com/r/Nn2BvTMqpg?