Departement Patologie
Afdeling Geneeskundige Virologie
Die afdeling lewer 'n omvattende diagnostiese virologiediens wat die opsporing en isolasie van virusse sowel as serologiese toetse, insluit. Verder word opleiding aan voor- en nagraadse studente verskaf. Die afdeling is ook betrokke by verskeie navorsingsprojekte op nasionale- en internasionale vlak.
Uitvoerende Hoof:
Prof Wolfgang Preiser
DipRCPath, MRCPath
Tel: +27 21 938 9353
Faks: +27 21 938 9361
Epos: preiser@sun.ac.za
Kontakpersoon: Me Sal van Zyl
Tel: +27 21 938 9354
Faks: +27 27 938 9361
E-pos: sal@sun.ac.za