中国体育彩票

图片
Anatomical Pathology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Afdeling Anatomiese Patologie

???

Die afdeling Anatomiese Patologie in samewerking met die Stellenbosch Universiteit Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe en die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens bied die volgende aan:

 

  • 'n omvattende diagnostiese diens in Anatomiese Patologie aan pasi?nte en dokters
  • opleiding van voor- en nagraadse studente
  • aktiewe betrokkenheid by navorsing van 'n multidissiplinêre aard.

 

Hoof:
Prof JW Schneider 
Tel:  +27 21 938 4041
Faks: +27 21 938 6559
E-pos: jws2@sun.ac.za

Kontakpersoon: Ms Elke van Wyngaardt
Tel:  +27 21 938 4041
Faks: +27 21 938 6559
E-pos: efvw@sun.ac.za