Bestuur
??
Verskeie aksies om die uitbraak van Fusariumverwelk by Metocheria aan te spreek, is in gebruik. Dit sluit in:
- Die isolasie en agterlating van hewig ge?nfesteerde areas
- Kartering van die verspreiding van Fusariumverwelk by Metocheria
- Vroe? waarneming en isolasie van alle nuwe infeksies
- Die inbring van sanitêre en fitosanitêre maatre?ls
- Maatre?ls om die verspreiding van Foc op en weg van Metocheria te voorkom
- Die bekendmaking van 'n bewusmakingsveldtog
- Die oplei van veldwerkers


