中国体育彩票

图片

Vooroes Siektebestuur

Vooroes siektebestuur bestudeer die epidemiologie en ekologie van vooroes plantpatogene en ontwikkel volhoubare en ge?ntegreerde siektebestuurstrategie? deur fundamentele en toegepaste navorsing.

 
Lees meer...
Naoes-patologie

Naoes-patologie het ten doel om siekte- en vervalbeheer in sagtevrugteprodukte te verbeter, deur die ontwerp van gepaste siektebestuurstrategie? met minder klem op fungisiedes.

 
Lees meer...
Molekulêre Plantpatologie

Molekulêre tegnieke en tegnologie? word gebruik om plantpatogene akkuraat en kwantitatief op te spoor, om hul interaksie met plante op 'n molekulêre en/of sellulêre vlak te bestudeer, en om plantverdedigingsreaksies teen hulle te ondersoek.

Lees meer...