?Die eerste Cavendish plantasies by Metocheria Plase is met weefselkultuurplantjies vanaf DuRoi Laboratoriums (RSA) in 2009 aangeplant, en meer plantjies is vanaf Rahan (Israel) in 2011 verkry.
Die voorkoms van Foc TR4 in Afrika is tot Metocheria Plase in noordelike Mosambiek beperk.
Verskeie aksies om die uitbraak van Fusariumverwelk by Metocheria aan te spreek, is in gebruik.
Piesangs en meelpiesangs is die wêreld se vierde belangrikste voedselgewas en is van uiterste belang vir voedselsekuriteit inkomste vir meer as 70 miljoen Afrikaners.