Doelwitte
????
Doelwitte
Om die huidige siekte-uitbraak van piesang Fusariumverwelk (Foc TR4) in Mosambiek te beheer en om ander Afrika lande wat op piesangs vir voedselsekuriteit en inkomste staatmaak, teen soortgelyke inbrake voor te berei.
- Saamroep van 'n beplanningsvergadering vir alle belanghebbendes om 'n strategie, aktiwiteite, tydraamwerke en verantwoordelikhede te bepaal om inbrake van Foc TR4 in Afrika te voorkom en skade te verminder
- Karteer, inhou en bestuur huidige uitbrake van piesang Fusariumverwelk by Metocheria plaas, Mosambiek
- Ontwikkeling en implementering van 'n kennis-gebaseerde bewusmakingsveldtog om die vroe? waaarneming en uitwissing van Foc TR4 in Afrika te fasiliteer
- Leer en oplei van area wetenskaplikes en kwarantynbeamptes in die waarneem, identifikasie en beheer van piesang Fusariumverwelk in Afrika
- Ontwikkel 'n waarnemingssisteem, gebaseer op geteikende toesig en ondersteun deur geskikte diagnostiese dienste, om inbrake van Foc TR4 in Afrika waar te neem en teen te werk
- Inbring van biosekuriteit wetgewing op die beweging van plantmateriaal binne en tussen Afrika lande
- Vestiging van evaluasie programme in Asi? ten einde Foc TR4-weerstandbiedende Oos-Afrika Hoogland piesang, meelpiesang, ABB kookpiesang, Sukali Ndizi en hul hibriede te selekteer
- Ontwikkel van projekte om weerstand teen Foc TR4 in Afrika piesangs deur kruisteling in te bring
- Bepaal aanpasbaarheid van Foc TR4-weerstandbiedende Cavendish somaklonale seleksies vanaf Asi? by Afrika piesangproduserende toestande
- Ontwikkel afleweringswe? in Afrika ten einde geskikte en verkose weerstandsplantmateriaal aan boere te verskaf