Piesang fusariumverwelk is vir die eerste keer in Australi? deur Bancroft in 1874 ontdek.
Fusariumverwelk eksterne en interne simptome; ander piesangverwelksiektes; abiotiese strestoestande
Morfologiese identifikasie; VCGs; molekulêre identifikasie; waarneem van Foc.
Die veroorsakende agent van Fusariumverwelk van piesangs is Fusarium oxysporum f. sp. cubense (Foc), 'n grond-inwonende, filamentagtige swam wat tot die seksie Elegans in die genus Fusarium behoort.
Foc TR4 is die eerste keer in Maleisi? en Indonesi? ontdek, toe multi-nasionale piesang uitvoermaatskappye hul produksie na hierdie lande uitgebrei het.
Twee hoofstrategie? is beskikbaar om Fusariumverwelk suksesvol te beheer: voorkoming en die gebruik van weerstandbiedende vari?teite.
In die eerste helfde van die 20ste eeu, het 'n swamsiekte, Fusariumverwelk, kommersi?le uitvoer piesangplantasies van Gros Michel piesangs uitgewis, eers in Sentraal-Amerika maar later ook in westelike Afrika.