Universiteit Stellenbosch: Pages_中国体育彩票 /afrikaans/Pages/Forms/AllItems.aspx RSS feed for the Pages list. Thu, 07 Aug 2025 06:46:14 GMT Microsoft SharePoint Foundation RSS Generator 60 en-US Universiteit Stellenbosch: Pages_中国体育彩票 /afrikaans/_layouts/15/images/siteIcon.png /afrikaans/Pages/Forms/AllItems.aspx women-of-su-2025_中国体育彩票 /afrikaans/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=293 Hide physical URLs from search: Yes
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:

#USVroue

Van baanbrekende navorsing en akademiese uitnemendheid tot betekenisvolle gemeenskapsbetrokkenheid, die vroue van die Universiteit Stellenbosch (US) help skep ’n beter toekoms, plaaslik én wêreldwyd. Ter viering van Nasionale Vrouemaand plaas ons die kollig op die merkwaardige #USVroue wie se bydraes vooruitgang dryf en die US se verbintenis tot uitnemendheid, inklusiwiteit en innovasie vergestalt. Verken hierdie spesiale versameling stories, foto’s en besinnings wat hulde bring aan die noodsaaklike rol wat hulle in die bevordering van kennis in diens van die samelewing speel.

 

Wêreldwye erkenning en prestasies

’n Viering van #USVroue wie se werk en leierskap internasionale erkenning verwerf het.

Denkleiers en uitblinkers

#USVroue gee gestalte aan gesprekke in die samelewing. Verken enkele meningsartikels oor geslagsverwante kwessies wat op nasionale mediaplatforms verskyn het.

Ondersteun studente en transformeer die toekoms

Ons jaarlikse #dayinthelife-reeks, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn het, plaas die kollig op ons personeel. Vanjaar het ons professionele administratiewe steundienstepersoneel uitgelig wat ’n tasbare verskil in studente se lewens maak. Verken die stories van sommige van die merkwaardige #USVroue wat in die reeks verskyn het.

Candice Egan

Help studente om te floreer deur skenkerondersteuning

Dr Heidi October

Bemagtig die volgende generasie leiers

Anne Havemann-Serfontein

Vorm studente se reis deur toegewyde ondersteuning

]]>
System Account Wed, 16 Jul 2025 07:30:19 GMT /afrikaans/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=293
default_中国体育彩票 /afrikaans/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=1 Rollup Image:
Hide physical URLs from search: No
Browser Title: Universiteit Stellenbosch Tuis
Meta Description: Universiteit Stellenbosch Tuisblad
Meta Keywords: Universiteit van Stellenbosch, Universiteit Stellenbosch , Universiteit Stellenbosch webwerf, Universiteit Stellenbosch webtuiste, Afrikaans, Maties, Matieland, Stellies, Pokkel, Russel Botman
Hide from Internet Search Engines: No
Page Image:
Page Content: ?????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????
Home Hope Title: rt
Home Hope Link: Navorsing aan die Universiteit Stellenbsoch
Home Visit SU Link: Tuiskoms
Home Visit SU Title: tr
Highlight Title: Navorsingskundigheid
Highlight Link: Meer ?
]]>
System Account Wed, 13 Mar 2013 16:09:23 GMT /afrikaans/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=1