???

REGISTRASIE OP TYGERBERG-KAMPUS 2025

Studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) op die Stellenbosch- en Tygerberg-kampus moet die registrasieprosedures volg wat in die tersaaklike registrasiekennisgewing uiteengesit word:

  • Vir registrasie van terugkerende studente van FGGW, klik hier.
  • Vir registrasie van nuwelingstudente van FGGW, klik hier.
?