????????????????
Privaat verblyf
Geakkrediteerde verblyf
Akkreditasie word toegestaan op grond van die inligting wat in die aansoekvorm voorsien word. ‘n Besoek sal in die jaar aan die perseel sal gere?l word. Daar is drie akkreditasiekategorie?:
??Die kriteria? vir akkreditasie word gepubliseer in die
Riglyne van die Universiteit Stellenbosch vir akkreditasie van privaat studentebehuising buite kampus.
Neem asseblief kennis van die volgende:
- Dit bly die verantwoordelikheid van die verhuurder om te verseker dat die verblyf van die vereiste gehalte is en deur die jaar aan die riglyne voldoen.
- Dit bly die verantwoordelikheid van die student om te verseker dat hy of sy die inhoud van die huurooreenkoms, die koste van verblyf en sy of haar verpligtinge as huurder ten opsigte van die huurooreenkoms verstaan. Die huurooreenkoms is tussen die student en die verhuurder. Die US is nie 'n party tot die ooreenkoms nie.
- Laastens, dit bly die student se prerogatief om geskikte privaat behuising buite die kampus te kies.
Rig asseblief enige navrae aan
privateaccomm@sun.ac.za.
Nuttige verblyfwebwerwe
Kliek hier vir meer inligting?Kampus Pendeldiens
Kliek hier vir meer inligting?Pendal studente gemeenskap?
Studente wat nie in 'n Stellenbosch Universiteitskoshuis woon nie en reeds privaat akkommodasie het, word outomaties lidmaatskap aan 'n PSG en 'n Kluster ingedeel.??
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?