Aanlyn betalings van studentegelde
?
Neem asseblief kennis dat die volgende dienste nie vanaf 27 Desember - 8 Januarie beskikbaar sal wees nie weens SunStudent-intigrasie.?
Kaart- / EFT-betalings: aanlyn betaling (klik hier)
Let wel: Nadat u kennis ontvang het dat die kaartbetaling suksesvol was, kontroleer asseblief eers u bankstaat ten einde bevestiging te kry dat die betaling wel suksesvol gedoen is.
Slegs kredietkaarte wat vir “3D Secure" geregistreer is, word vir betaling aanvaar. ?