????????????

Sluitingsdatums
Neem kennis van hierdie datums
1? April: Aansoeke maak oop vir voorgraadse programme.
31 Julie: Sluitingsdatum vir voorgraadse programme en koshuisaansoeke.
1 Oktober: Aansoeke maak oop vir finansi?le bystand aan die Universiteit Stellenbosch.
31 Oktober: Aansoeke vir finansi?le ondersteuning van die Universiteit Stellenbosch sluit.
26 Januarie: Diplomas in Openbare Verantwoordelikheid (Skool vir Publieke Leierskap ) sluit.
Klik HIER vir NSFAS aansoekinligting, datums en kontakbesonderhede. ??
