??????
??Matieland is die Universiteit Stellenbosch (US) se bemarkingstydskrif wat
twee keer per jaar verskyn en aan alumni, donateurs, besoekers en kli?nte
van die US versprei word. Hoewel die Universiteit diepgewortel is in Afrika, strek sy werksaamhede regoor die wêreld. Oor die afgelope honderd jaar het dit ontwikkel
tot ’n Suid-Afrikaanse ho?ronderwysinstelling met die visie om een van Afrika se
voorste navorsingsintensiewe universiteite te wees wat wêreldwyd as uitnemend,
inklusief en innoverend erken word en waar ons kennis tot diens van die samelewing
bevorder.
Matieland is ‘n volkleur-tydskrif wat hierdie visie weerspie?l. Dit is in beide
Afrikaans én Engels beskikbaar, en word in ’n gedrukte en digitale weergawe uitgegee.?
Klik op die foto van die voorblad (regs) om die jongste uitgawe aanlyn te lees.
LEES?? aanlyn??
?REDAKSIONELE KANTOOR Redakteur: Blanché de Vries-Bartes Korporatiewe Kommunikasie Universiteit Stellenbosch Privaatsak XI, Matieland? 7602 E-pos: matieland@sun.ac.za | ??SIRKULASIE EN VERSPREIDING Jill Moses / Junita Segers Tel: +27 (0)21 808 2709/10 Faks: +27 (0)21 808 4122 E-pos: alumni@sun.ac.za |
??ADVERTENSIES Blanché de Vries-Bartes Tel: +27 (0)21 808 2927 E-pos: matieland@sun.ac.za |