?Au?xin Hulpbronne 2?025
?

? 13 Mei 2025????
|
? ? ?? |
?In hierdie aanbieding beklemtoon ek ook hoe ek uit die sosiale konstruksionisme as leerteorie put, en uit transformerende leer as pedagogiese benadering, om 'n raamwerk vir die opstelling van outentieke leerervarings te vorm. Volgens die sosiale konstruksionisme vind die doeltreffendste leer plaas wanneer studente kennis aktief – deur interaksie en samewerking in outentieke kontekste – konstrueer. Die transformerende leerteorie ondersteun hierdie benadering deurdat dit beklemtoon hoe belangrik kritiese nadenke is, wat deur interaktiewe aktiwiteite gestimuleer kan word. Ek stel die volgende vraag om nadenke en gesprek onder deelnemers aan te wakker: Hoe kan akademici spelifi?ring en sosialemediaplatforms inspan om hulle onderrig, leer en assessering te verryk? Die hoop is dat hierdie aanbieding belangstelling en gesprek sal aanvuur en idees sal oplewer oor hoe akademici dit in hulle eie dissiplinêre kontekste sou kon oorweeg. Voordat Benita senior adviseur by die Sentrum vir Onderrig en Leer geraak het, was sy lektor en ko?rdineerder vir institusionele modules in algemene onderwys, en lektor sowel as ko?rdineerder vir institusionele modules in diensleer by die Afdeling Sielkunde. Haar onderrig is begrond op die konstruktivisme en sosiale kontekstuele leerteorie?. Gevolglik glo sy daarin om in haar onderrig uit die geleefde werklikhede van haar studente te put.? |
? 22 April 2025????
|
? 25 Maart 2025????
|
? |
? 25 Februarie 2025????
|
?
? ? ? ? ? |
??
????????????????????????