Die SOL-span
 
      Direkteur
Dr Nicoline Herman
 
         nherman@sun.ac.za?
+27 21 808 3076
PA: 
         nvdb@sun.ac.za
+27 21 808 3751?
 
Kan gekontak word vir:
SOL-bedrywighede en institusionele betrokkenheid, SoEL-kortkursus, navrae verwant aan OLA-beleid Kontakpersoon vir die fakulteite AgriWetenskappe, Opvoedkunde, Teologie, en Lettere en Sosiale Wetenskappe??.
 
      Senior Adviseur: Ho?r Onderrig
Fakulteit: Natuurwetenskappe
Dr Hanelie Adendorff
 
         hja@sun.ac.za
+27 21 808 9191
 
Kan gekontak word vir:
KI in Ho?r Onderwys, assesseringsake, speletjiegebaseerde leer, dekolonisasie in die wetenskap, en onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Natuurwetenskappe.
 
      Senior Adviseur: Ho?r Onderrig
Fakulteit: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Dr Gert Young
 
         gyoung@sun.ac.za
+27 21 808 4937?
 
Kan gekontak word vir:
Studenteterugvoer, navorsing oor onderrig en leer, monitering en evaluering van onderrigintervensies, en onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
 
      Senior Adviseur: Ho?r Onderrig
Fakulteit: Regsgeleerdheid
Me Claudia Swart
 
         claudias2@sun.ac.za
+27 21 808 4502
 
Kan gekontak word vir:
Professionele Opvoedkundige Ontwikkeling van Akademici (PRONTAK), AvOL-konferensie, eerstejaars prestasietoekennings, en onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Regsgeleerdheid.
 
      ?Senior Adviseur: Ho?r Onderrig Fakulteit: Opvoedkunde
Dr Benita? Bobo
          
         benitabobo@sun.ac.za
+27 21 808 9258 
         
Kan gekontak word vir?:
Sake met betrekking tot die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (Finlo)???
 
      Senior Adviseur: Ho?r Onderrig
Fakulteit: Gesondheidswetenskappe
Me Charmaine van der Merwe
 
         cvandermerwe@sun.ac.za
+27 21 808 9762??
 
Kan gekontak word vir:
Assesseringskortkursus, werkswinkels / advies / navorsing verwant aan assessering, sowel as onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.?
 
      Adviseur: Ho?r Onderrig
Fakulteit: Krygskunde
Mnr Sim Ntwasa
 
         sim@sun.ac.za
+27 21 808 3589
 
Kan gekontak word vir:
Auxin, eweknieleerfasilitering-kortkursus, die uitgebreide kurrikulumprogram, en onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Krygskunde.
      Adviseur: Ho?r Onderrig Fakulteit?: AgriWetenskappe
Dr Wade Cafun
 
         wcafun@sun.ac.za
+27 21 808 2956?
Kan gekontak word vir?:
Sake met betrekking tot die AvOL-konferensie; Programadvieskomitee (PAK); NATRC-groepleier; Seminal Readings-projek; die insluiting van inklusiewe onderwys by SOL se werk; HELTASA?.
 
      Junior Adviseur: Ho?r Onderrig
Me Johara Khan
 
         joharak@sun.ac.za
+27 21 808 9761
 
Kan gekontak word vir:
Sake verwant aan die eweknieleerfasilitering-kortkursus, PRONTAK asook en die SOL webwerf, ROCTAS (Eerstejaarprestasietoekennings); Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (Finlo); OLA-erkenning; OLA-sake in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe?
 
      Eksterne werker?
Dr Karin Cattell-Holden
 
         
         kcattell@sun.ac.za
+27 21 808 3074
 
Kan gekontak word vir:
US-onderrigtoekennings en -genootskappe; TAU-genootskappe vir die bevordering van universiteitsonderrig.?
      Programbestuurder: Studentetoegang en -sukses (Afdeling Leer- en Onderrigverryking)?
Dr Melanie Petersen
          
         mpeter@sun.ac.za
+27 21 808 3544?
 
Kan gekontak word vir:
Algemene SOL-bedrywighede en kontakpersoon vir die onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Teologie.?
 
      Senior Administratiewe Beampte
Me Natasha Alberts
 
         nvdb@sun.ac.za
+27 21 808 3751
 
Kan gekontak word vir:
PA vir die direkteur van SOL asook SOL finansies.
 
      Administratiewe Beampte
Mrs Roshnique Daniels
 
         rdaniels@sun.ac.za
+27 21 808 2813
 
Kan gekontak word vir:
Algemene SOL admininstrasie (Manewales) en finansies.?
 
      Administratiewe Beampte
Me Liezl Williams
 
         williamsl@sun.ac.za
+27 21 808 3717
 
Kan gekontak word vir:
Algemene SOL administrasie (Skuilhoek) en Den Bosch-besprekings.
 
      Senior Administrative Officer
Me Veronica Kleinsmith
 
         vfbeukes@sun.ac.za
+27 21 808 9192
 
Kan gekontak word vir:
Bestuurder: Studenteterugvoer kantoor
 
      Administratiewe Beampte
Mr Thabiso Zuma
 
         thabisozuma@sun.ac.za
+27 21 808 3081
 
Kan gekontak word vir:
Studenteterugvoer en algemene admin.
 
      Administratiewe Beampte
Mrs Ilke Arnolds
 
         igideons5@sun.ac.za
+27 21 808 2919
 
Kan gekontak word vir:
Studenteterugvoer en algemene admin.
 
      Administratiewe Beampte
Mr Ferlin Philander
 
         ferlin2@sun.ac.za
+27 21 808 909??1
 
Kan gekontak word vir:
Algemene kantoorpligte.
      Institutional Assessment Project Assistant
Emma Swart
Kan gekontak word vir:
Assistent vir Institusionele Assesseringsprojek; potgooireeks Talking Transformative Assessment; SOL-profiel op LinkedIn?.??

    
		
	
	
	
