Jaarverslag
???
Hierdie verslag wat vir die Departement van Ho?r Onderwys en Opleiding vir 2018 opgestel is, was die eerste oorkoepelende verslag oor transformasie wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) ingedien is. Dit volg op die samestelling en aanvaarding van 'n stel institusionele transformasie-aanwysers vir alle US-omgewings.
Universiteit Stellenbosch Transformasieverslag? 2018
Universiteit Stellenbosch Transformasieverslag? 2019
Universiteit Stellenbosch Transformasieverslag? 2020
Universiteit Stellenbosch Transformasieverslag? 2021
Universiteit Stellenbosch Transformasieverslag? 2022