Die Bankies
???????????
Verwelkomingsboodskappe in verskillende tale (Braille, Gebaretaal, San, isiXhosa, isiZulu, Xitsonga, Tshivenda, SiSwati, Sesotho, Setswana, isiNdebele, Sepedi, Kaaps, Kaapse Moesliem Afrikaans, Engels, Afrikaans) is op 30 bankies op die Rooiplein (die sentrale plein op kampus) geplaas. Hierdie uitdrukkings is deur taalwetenskapstudente ingesamel.?
?isiZulu
??
?
??
?'n Kontekstualiseringsbord wat die projek uiteensit?
??
?Ndebele
??
?'n Kontekstualiseringsbord wat die projek uiteensit?