Departement Verloskunde en Ginekologie
Die Departement Verloskunde en Ginekologie is 'n verwysingssentrum vir gekompliseerde gevalle in Verloskunde en Ginekologie uit die omliggende gemeenskappe en plattelandse gebiede van die WesKaap.
Waardes
Om die doelwitte optimaal te bereik, streef die Departement na uitmuntenheid in pasi?ntesorg en opleiding, vriendelikheid, lojaliteit, 'n nie-diskriminerende omgewing en optimale persoonlike ontwikkeling.
Dienste
Algemene Verloskunde en Ginekologie, Gesinsbeplanning en Reproduktiewe gesondheid, Fetale evaluasie kliniek, Film- en televisie-eenheid, Ginekologies onkologie, Reproduktiewe medisyne (Fertiliteitsbehandeling), Moederlike en fetale gesondheid, Ultraklank en Uroginekologie.
Meer inligting beskikbaar in Engels. Kliek hier
?