MA
Aansoekdatums vir 2026
?Alle aansoeke open 15 Mei 2025. Let asseblief op die finale aansoekdatum vir elke program. Klik HIER vir ’n gids tot nagraadse aansoeke. Klik HIER om op SUNStudent aansoek te doen.? |
| Ander MA-programme
Internasionale studente | Ander MA-programme
|
Dien jou portefeulje teen 30 September 2025? in Doen teen 31 Oktober 2025 aansoek |
Doen teen 31 Augustus 2025? aansoek | ?Doen teen 31 Oktober 2025 aansoek |
Riglyne vir alle magisterprogramme
Klik HIER om die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se riglyne vir alle magisterprogramme te lees.
MA-programme in die Departement
Klik op die programname hier onder om die jongste inligting oor programvereistes en die kontakbesonderhede van die verskillende programko?rdineerders te bekom.
Afrikaans en Nederlands | Kreat?iewe Skryfkunde | Leksikografie | Vertaling |
? | ?Klik H?IER? o?m uit te vind wat jy nodig het om vir die MA in Kreatiewe Skryfkunde aansoek te doen. | ?Die MA in Leksikografie sal nie in 2025 aangebied word nie. Kom kyk gou weer hier om uit te vind oor aansoeke vir 2026. | ? |
Klik HIER om meer te lees oor ons betrokkenheid by EMLex – European Master in Lexicography.

???Per?soneel en MA-studente by die heel eerste MA-dag (13 Junie 2022)