中国体育彩票

图片
Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Gebeure

??Gebeure om die draai in 2024


?19 September
13:10-14:00

?Moltenokamer (5de vloer, Letteregebou)?Middaguurseminaar: Charl-Pierre Naude
Woordkunstenaar Charl-Pierre Naude lewer ’n praatjie (in Engels) getiteld "The dual roles of precision and re-imagination in literary translation". Dit raak, onder andere, aan sy Engelse vertaling, The equality of shadows, van sy debuutroman Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey.
Let wel dat die seminaar in Engels aangebied sal word.


?Ikoon Spesiale lesing.png

DJ Opperman-gedenklesing

Tweejaarlikse gedenklesing ter nagedagtenis van die akademikus, dikter en kritikus prof DJ Opperman.

?Ikoon Spesiale lesing.png

Fritz Ponelis-gedenklesing

Tweejaarlikse gedenklesing ter nagedagtenis van die taalkundige prof Fritz Ponelis.
?Ikoon kollokwium.png

Kollokwium

Tweejaarlikse openbare gespreksgeleentheid om dialoog en debat aan te moedig.
?Ikoon Middaguurgesprek.png

Middaguurgesprekke

Gesprekke en seminare oor taal, letterkunde, taalkunde boeke en nog meer.

?Ikoon Verras.png

VER[r]AS

Die Departement se studentevereniging. Hulle is altyd met iets doenig.