Kortkursusse
Oor ons kortkursusse
Die Departement Afrikaans en Nederlands bied verskeie kredietdraende nagraadse kortkursusse binne die terrein van taalpraktyk en taalverwerwing aan. Hierdie kursusse strek elk oor een akademiese semester, en word aangebied as afstandsonderrig, maar wel met twee verpligte kontaksessies per semester op die Stellebosch-kampus. Die kursusse is dus veral geskik vir diegene wat verdere vaardighede wil verwerf, maar nie voltyds nagraads kan studeer nie. Kortkursusstudente wat alle asseserings suksesvol voltooi sal ’n bevoegdheidsertifikaat van die Universiteit Stellenbosch ontvang.
? | ? | ? |
Volgende kursusdatums |
Al ons kortkursusse | Vrae en kontakbesonderhede |
Volgende kursusdatums
?Nederlands voor beginners (online zelfstudiepakket) | ?Akademiese redigering |
?15 April 2024 tot 17 Junie 2024 & Augustus 2024 tot Oktober 2024 & | ?Kortkursus: 9 tot 13 September 2024 Semesterkursus: Sept?ember 2024 tot Maart 2025 |
Aangebied deur Sabien van Craenendonck | ?Aangebied deur Dr Amanda Marais & Maret Blom de Wet |
Al ons kortkursusse
Literêre vertaling ?Redigeermetodiek Redigeerpraktyk ?Taalverwerwingsmetodologie |
|
Tolkmetodiek
Tolkpraktyk Vertaalmetodiek Vertaalpraktyk |
Vrae en kontakbesonderhede
As jy enige vrae oor ons kortkursusaanbod het, kontak gerus vir me Maret Blom de Wet. Andersins kan jy die Universiteit se kortkursusblad besoek deur HIER te klik.
Kursusadministrasie | ? | Kursusko?rdineerder |
?Me Maret Blom de Wet | ? | ?Dr Amanda Marais |
?021 808 2160 | ? | ?021 808 2160 |
?shortcourse2@sun.ac.za OF
maretblom@sun.ac.za | ? | ?alourens@sun.ac.za |