Gebeure
??Gebeure om die draai in 2024
?19 September 13:10-14:00 | ?Moltenokamer (5de vloer, Letteregebou) | ?Middaguurseminaar: Charl-Pierre Naude Woordkunstenaar Charl-Pierre Naude lewer ’n praatjie (in Engels) getiteld "The dual roles of precision and re-imagination in literary translation". Dit raak, onder andere, aan sy Engelse vertaling, The equality of shadows, van sy debuutroman Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey. Let wel dat die seminaar in Engels aangebied sal word. |
? | DJ Opperman-gedenklesingTweejaarlikse gedenklesing ter nagedagtenis van die akademikus, dikter en kritikus prof DJ Opperman. |
? |
Fritz Ponelis-gedenklesingTweejaarlikse gedenklesing ter nagedagtenis van die taalkundige prof Fritz Ponelis. |
? |
KollokwiumTweejaarlikse openbare gespreksgeleentheid om dialoog en debat aan te moedig. |
? |
MiddaguurgesprekkeGesprekke en seminare oor taal, letterkunde, taalkunde boeke en nog meer. |
? | VER[r]ASDie Departement se studentevereniging. Hulle is altyd met iets doenig. |