Nagraadse programme
?????????????????Nagraadse programme in Voedselwetenskap volg na die suksesvolle voltooiing van die 4 jaar BSc graad.
Studente kan op grond van bestaande kwalifikasies en beskikbare geleenthede aansluit by 'n gepaste navorsingsgroep ten einde een van die volgende grade te verwerf:???
- MSc in Voedselwetenskap
- PhD in Voedselproduksiestelsels
- DSc Voedselproduksiestelsels
- MSc Voedsel- en Voedingsekerheid (sien inligtingstuk hier onder aangeheg)
 MSc Food and Nutrition Security brochure .pdf MSc Food and Nutrition Security brochure .pdf
Vir 'n volledige uitleg van die struktuur van die graadprogram, vakkeuses en aansoekprosedures verwys ons u graag na die Universiteit van Stellenbosch se jaarboek vir die Agriwetenskappe Fakulteit.
U kan ook navrae rig aan die Departement Voedselwetenskap by voedselw@sun.ac.z?a?
 
    
		
	
	
	 
 


