中国体育彩票

图片
Food Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Programme

???????????banner.jpg???

Algemene inligting      

Werksgeleenthede?

Met 'n graad in Voedselwetenskap het jy die geleentheid om te werk in een van die grootste en mees belangrike industrie? in die wêreld. Voedselwetenskaplikes kan ondermeer werk in die velde van kwaliteitsbeheer, tegniese ondersteuning, verkope, aankope- en produksiebestuur. Die voedselindustrie laat ook ruimte vir entrepeneurskap of 'n loopbaan in navorsing.?


?
Blootstelling aan die Voedselindustrie  

Voedselwetenskapstudente behou noue kontak met die SA voedselbedryf deur internskappe en gereelde besoeke deur gassprekers. Hierdie geleenthede bied studente blootstelling aan professionele persone in die industrie, wat help om die nodige vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir 'n suksesvolle loopbaan in die vo

ryf.


 
 

Tel: +27 (0)21 808 3578                             Fax: +27 (0)21 808 3510                                           corner of Hammandshand and Helshoogte Roads, Stellenbosch                               voedselw@sun.ac.za??