Programme
??????????????
Algemene inligting
Werksgeleenthede?
Met 'n graad in Voedselwetenskap het jy die geleentheid om te werk in een van die grootste en mees belangrike industrie? in die wêreld. Voedselwetenskaplikes kan ondermeer werk in die velde van kwaliteitsbeheer, tegniese ondersteuning, verkope, aankope- en produksiebestuur. Die voedselindustrie laat ook ruimte vir entrepeneurskap of 'n loopbaan in navorsing.?
?Blootstelling aan die Voedselindustrie
Voedselwetenskapstudente behou noue kontak met die SA voedselbedryf deur internskappe en gereelde besoeke deur gassprekers. Hierdie geleenthede bied studente blootstelling aan professionele persone in die industrie, wat help om die nodige vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir 'n suksesvolle loopbaan in die vo
ryf.
?
Tel: +27 (0)21 808 3578 Fax: +27 (0)21 808 3510 corner of Hammandshand and Helshoogte Roads, Stellenbosch voedselw@sun.ac.za??