Visie & Missie
????????
Visie
Om die mees gesogte Voedselwetenskap-departement in Suid-Afrika te wees
Missie
Om 'n nasionaal en internasionaal mededingende sentrum van uitnemendheid in Voedselwetenskap te wees
Om 'n kultuur van wetenskaplike navorsing, kritiese denke en wetenskaplike debat te bevorder;
Om goed opgeleide gegradueerdes te lewer wat suksesvol in die voedselbedryf aangestel kan word en gesog is vir hul kennis, kreatiwiteit en kritiese denke, en;
Om opvoeding en navorsing te bevorder wat relevant is vir die behoeftes van die voedselindustrie, die verbruiker en die omgewing
?
