Aanvullings tot na-doktorale genootskappe befonds uit eksterne bronne
????Daar bestaan ? aantal eksterne befondsingsgeleenthede vir na-doktorale genote aangesien hierdie genootskappe dikwels nie voldoende is ?om die lewenskostes van ? na-doktorale genoot te dek nie. Voltydse personeellede (gashere) kan dus aansoek doen vir fondse ter aanvulling van hierdie genootskappe.