Navorsingspublikasie-uitsette en Akkreditasie
??????????????????????????????????Oorsig
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) is verantwoordelik vir die indiening van navorsingsuitsette vir subsidiedoeleindes by die Departement van Ho?r Onderwys en Opleiding (DHOO), asook die opstel van 'n navorsingsuitsetverslag vir die Universiteit. Dit word jaarliks gedoen deur toegewyde ko?rdineerders wat verantwoordelik is vir die proses van die indiening van publikasies vir subsidie binne hul onderskeie departemente/sentrums/eenhede/skole. Dit sluit die oplaai van elektroniese kopie? en stawende dokumentasie op Symplectic Elements in, die stelsel wat sedert 2024 vir hierdie doel gebruik word. Die sluitingsdatum vir indiening is die tweede laaste Maandag in Januarie elke jaar. Historiese data (voor 2024 opname) is steeds beskikbaar vir ko?rdineerders op die Navorsingsadministrasie (RA) Stelsel.??
- Die DHOO subsidi?er navorsingsuitsette in die volgende kategori?e:
- Vaktydskrifartikels (navorsingsartikels ) in geakkrediteerde joernale
- Eweknie ge?valueerde gepubliseerde kongresverrigtinge
- Eweknie ge?valueerde boeke en hoofstukke in boeke
Sien asseblief die DHOO se beleid hier vir verdere besonderhede.
Navor?singspublikasie-uitsette beleidsnavrae en die? gebuik van Symplectic Elements?: | Gebruik van Symplectic Elements?: | ?Gebruik van Symplectic Elements?: | ?Tegniese navrae omtrent Symplectic Elements |
? Daléne Pieterse Kamer 2048, Krotoa ????????Gebou | ? ?Felicia McDonald 021 808 2581 Email Felicia | Whitney Prins +27 21 808 9971 | Jennifer De Beer ?+27 21 808 9444 Email Jennifer |