????????????
??? ? | Die Nagraadse Kantoor (NK) in die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) is 'n sentrale steun- en skakelingskantoor vir nagraadse studente. Die NK streef daarna om die hele nagraadse ervaring vir sowel studieleiers as studente te stroomlyn en te verbeter. Die doel van die NK is om, in samewerking met die fakulteite en ander steundiensafdelings, instaatstellende nagraadse omgewings te skep wat die algehele gehalte van die nagraadse[H1] navorsingservaring verhoog. Die NK bemark beskikbare geleenthede onder nagraadse studente gedurende hulle nagraadse studieloopbaan (van aansoekfase tot gradedag) en bied verskillende vorme van steun. Klik hier vir ’n afspraak om jou
vrae oor inskrywing of nagraadse vaardigheidsontwikkeling te bespreek. |
Kitsskakels?
- ?Kontak ons?
- Nagraad?se ?verwelkomingsblad?
- Postgraduate Times-nuusbrief
- Terugvoer oor behoefteopname onder doktorale studente ?
- Werksessies en geleenthede van Nagraadse Kantoor?
- Memorandum van verstandhouding?
- Universiteitsjaarboeke
- Grieweprosedures en fakulteitskontakinligting????
- Sperdatums vir tesisse en proefskrifte?
- Biblioteek?
- SU Internasionaal
- Die doktoralestudieprojek YEBO! ?
- Studentegeld?