?N?avorsingskontrakte???
????????????????????????Om kontraknavorsing by die Universiteit Stellenbosch te verrig, moet ‘n navorser voldoen aan die Kontraknavorsingsbeleid (slegs in Engels) en ander goedgekeurde beleide en prosesse.
In terme van die Kontraknavorsingsbeleid, moet Afdeling Navorsingsontwikkeling alle navorsingskontrakte en navorsingsverwante kontrakte nagaan en goedkeur, voor die gemagtigde verteenwoordiger van Universiteit Stellenbosch sal teken. Sien die Tipes Navorsingskontrakte skakel vir meer inligting oor die verskillende tipes kontrakte en vir voorbeelde van elk.
Om die Kontrakgoedkeuringsproses te begin, moet die volgende aan Afdeling Navorsingsontwikkeling gestuur word:
- Die konsep kontrak / ‘n versoek vir ‘n kontraktemplaat
- Die projekbeskrywing / beskrywing van die werk
- Die begroting (indien van toepassing)
Kontak:
??Algemene navrae: | Vrae oor volkoste en ander finansi?le navrae?: | |
?? Marilyn Sikade 021 808 3949 Email Marilyn Registrasie van nuwe kontrakte?:? | Audrey Erasmus 021 808 9018 Email Audrey | Chantal Hugo? 021 808 9368 E??mail Chantal? ? ? |