Nagraadse vaardigheidsontwikkeling
????????????????????????????????????????
Die Nagraadse
Vaardigheidsontwikkelingsprogram van die Nagraadse Kantoor (NK) in die Afdeling
Navorsingsontwikkeling (ANO) bied verskeie werksessies en vorme van bystand om
nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) hulle navorsings- en
tesisskryfvaardighede te help slyp – alles gratis. Die program rus nagraadse
US-studente met bykomende navorsingsverwante gereedskap, vaardighede en
strategie? toe (benewens wat hulle van hulle akademiese departement ontvang) om
hulle grade in die kortste moontlike tyd te behaal. Klik hier om die Nagraadse Kantoor op sosiale media te volg. ?? 021 808 3727 pgskills@sun.ac.za ????? Kamer 3018, Krotoa Gebou, Ryneveld Straat, Stellenbosch. ? |