中国体育彩票

图片
? Die Bedryfs-, Telematiese Dienste en Projekte (BTP)-afdeling binne die Sentrum vir Leertegnologie? (SLT) fokus op die daaglikse bestuur van die Sentrum vir Leertegnologie?. Dit sluit 'n fokus op SLT se finansi?le bestuur, fasiliteite, stelsels en belangegroepverhoudings, projekte en KMI-inisiatiewe in. 
 
As deel van hierdie aanbieding is die inligtingstelsel waarbinne alle dienste en fasiliteite bestuur word. 

Alle dienste van die SLT kan op die operasionele stelsel  bespreek word.??


KMI-inisiatiewe  

Siyanqoba dagsorg  

Die Universiteit van Stellenbosch se Sentrum vir Leertegnologie? (SLT) het die Siyanqoba dagsorg, wat gele? is in die hart van Kayamandi net buite Stellenbosch, in 2016 onder sy vlerk geneem. Die verhouding is ‘n bron van vreugde vir die SLT-span, wat saam met die kinders jaarlikse gebeurtenisse soos Valentyns Dag partytjies, Mandela Dae en Kersfees partytjies gevier. 

Die dagsorg sorg vir ongeveer 55 kinders en hulle kry nie net maandelikse voorrade en skryfbehoeftes van SLT nie, maar hulle kry ook ’n dosis liefde en sorg van die hele span. 

 

Vaardigheidsontwikkeling werkswinkels in kwesbare gemeenskappe  

Telematiese dienste in vennootskap met verskeie belanghebbendes bied vaardigheidsontwikkeling werkswinkels in kwesbare gemeenskappe aan wat onderwerpe insluit soos: 

  1. Sosiale media-invloed en impak – Positiewe en negatiewe handelsmerk / selfbeeld, sosiale media-invloed en kubersekuriteit 
  2. Meisiesbemagtiging – Rol van vroue in die samelewing, selfbeeld, The Power of Purpose 
  3. Seunsbemagtiging – die rol van 'n deur/man by die huis, kultureel en in die samelewing, giftige manlikheid en om jou doel te vind 
  4. Leierskap, Empatie en emosionele intelligensie 
  5. Entrepreneurskap en Finansi?le Geletterdheid ?

?Carinval_3Dec2019_balloon copy.jpg
CarinvalDec2019.jpg
?Carnival_3Dec2019_arrival copy.jpg
Carnival_3Dec2019_facepaint copy.jpg
Carnival_3Dec2019_new logo on backpack copy.jpg
Carnival_Dec2019.jpg
Carnival_Dec2019_team.jpg
ChristmasParty2021.jpg
ChristmasParty2021_waterslide.jpg
CLT_team_MandelaDay2018.jpg
Easter_2018.jpg
MandelaDay 2023.jpg
MandelaDay2017.jpg
MandelaDay2018_Spur.jpg
MandelaDay2019.jpg

ValentinesDay_2018.jpg
ValentinesDay2018.jpg
?

MandelaDay_2023_Jacques.jpg
MandelaDay2017_facepaint.jpg
MandelaDay2018.jpg


?

???????????????????????????????