Kennis
Gemengde leer in fakulteite
Met die aanvaarding van 'n gedesentraliseerde model by die universiteit in terme van vennootskappe met fakulteite, bied die SLT vir elke fakulteit die geleentheid om saam te werk met gemengde leer ko?rdineerders om die aspekte van gemengde leer in kurrikulumontwikkeling verder te ondersoek.
Voorbeelde van die betrokkenheid van gemengde leer ko?rdineerders sluit in, maar is nie beperk tot die volgende:
- Konsultasies
- Kurrikulumontwerp
- Gespreksforums
- Vennootskappe in navorsingsprojekte
- Hulpbron ontwikkeling
- Opleiding en ondersteuning
- Werkswinkels
Die span bestaan uit die volgende:
Kathryn Wirth
wirthk@sun.ac.za
Magriet de Villiers
Magda Barnard
Annie Burger
Magriet de Villiers
Alma Coertzen
Mari?tte Volschenk
mvolschenk@sun.ac.za?Kanita Brits
ebrits@sun.ac.za
Kristin van der Merwe
Ilse Rootman-le Grange
Brigitte Pegado
Annie Burger
Business School
MacDonald Chapwanya
Stuur algemene navrae aan die Sentrum vir Leertegnologie?:
JP Bosman
jpbosman@sun.ac.za
of
Sonja Strydom
sonjas@sun.ac.za