Visie & Missie
?Visie
Die Sentrum vir Leertegnologie? streef om die betekenisvolle en innoverende gebruik van tegnologie vir leer by die Universiteit Stellenbosch te inspireer.
?Missie:
Die Sentrum:
- Bied strategiese leierskap, leiding en ondersteuning rondom die integrasie van leertegnologie? by die Universiteit Stellenbosch.
- Fasiliteer vennootskappe wat leer bevorder deur die uitbreiding van die akademiese aanbod.
- Moedig 'n navorsingsgebasseerde benadering tot leer-onderrig projekte aan.
- Lewer dienste wat verband hou met 'n verskeidenheid leeromgewings, multimedia bronne, professionele leer en ondersteuning.
- Is verbind tot gemeenskapinteraksie inisiatiewe tot beswil van die groter geheel.