Knowledge, Interchange & Collaboration (KIC)
?KIC befondsing ondersteun navorsers wat reisfondse benodig en dit nie deur enige ander NNS-?toekenning ontvang het nie. Die doel van die KIC is om by te dra tot die internasionalisering van Suid-Afrika se navorsing; om globale netwerke met eweknie navorsers te bevorder, en om samewerking te bewerkstellig ten einde die kwaliteit van navorsingsuitsette te verbeter.
Wie kom in aanmerking:
- Voltydse werknemers aan die US of persone op 'n vaste-termyn kontrak
- Studieleiers mag namens hulle doktorale studente aansoek doen
- Die aansoekers moet ten minste 'n Meestersgraad hê
Die oproep vir KIC-aansoeke word een keer per jaar beskikbaar gestel. Die oproep kan egter twee keer per jaar beskikbaar gestel word, afhangende van die beskikbaarheid van befondsing.
? Izel Gordon-Rossouw |
- Befondsing gids
- Reistoekenning brosjure
?Interne sluitingsdatum: