Interne Vennote
Buiten die US-fakulteitslede wat ’n integrale rol vervul deur aan ons kurrikulum mee te werk, staan die volgende interne vennote ons daarin by om ’n platform te verskaf waar ons aanbod aan hulle onderskeie gehore gekommunikeer kan word: ???
Eksterne Ven?note
Ons heg groot waarde aan ons vennootskappe met ander ho?ronderwysinstellings, plaaslik sowel as internasionaal, om die FVZSI se leierskapvoetspoor buite die US uit te brei. Hierdie vennootskappe bied aan jong leiers die geleentheid om met leierskapsuitdagings en insigte wat met hulle konteks verband hou, om te gaan en gedagtes daaroor uit te ruil. In die afgelope dekade het ons vennootskappe met die volgende instellings gesluit, en ons sien daarna uit om ons plaaslike en internasionale samewerkende verhoudinge uit te brei. ?
Ho?r onderwys – Suid-Afrika?
Universiteit van Kaapstad (UK) | Universiteit van Wes-Kaapland (UWK)?
| Boland Kollege? |
Walter Sisulu Universiteit (WSU)
| Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut? | Pinotage Akademie vir Jeugontwikkeling (PYDA) |
Ho?r onderwys – internasionaal
Organisasies ?
?Organisasies wat ons visie en mandaat ondersteun:?
|