??
Die volgende organe vorm Studenteregering. Hierdie verkose liggame dien as die regering vir die studentekorps, terwyl dit ook ander kiesafdelings behels wat help met die funksionering van onder meer ex officio?portefeuljes. Die Studentegrondwet, hoofstuk 9 en 10, noem die rade as die ex officio?portefeuljes in die SR. Hulle dien egter as die belangrikste verkose liggame op hul kampusse; en daarom ressorteer hulle onder die regeringstruktuur van die studentegemeenskap.
??