Menslike Hulpbronne
Kontak ons?
?
??????????????MH? Kli?ntedienssentrum?
???????????????????Menslike Hulpbronne se Kli?ntedienssentrum is ’n strategiese inisiatief van die Afdeling Menslike Hulpbronne en is daarop gemik om maniere te vind om prosesse te vereenvoudig en inligting met personeel te deel ten einde gesonde werknemerverhoudinge te bevorder en die algehele sukses van die Universiteit Stellenbosch te verseker.
?
?Die Kli?ntedienssentrum staan personeel by met navrae oor onder andere:
??
?Die Kli?ntedienssentrum staan personeel by met navrae oor onder andere:
- Verlof
- Diensvoorwaardes
- Mediese fondse
- Voordele
- Visumbriewe
- MH-beleidsrigtings en prosedures
- Opleiding en ontwikkeling
- Bedankings
- Werwing en vakatures
- Opleiding en ontwikkeling
- Werknemerwelwees
- Billike indiensname?????
Navrae wat op spesifieke kwessies soos griewe betrekking het, sal deur die kli?ntediensbeamptes na ’n menslikehulpbronspesialis verwys word.
Posadress
Menslike Hulpbronne
Universiteit Stellenbosch
Privaatsak X1
Matieland, 7602
Fisiese Adres
Administrasiegebou C
Victoriastraat
Stellenbosch???
Google Kaart
Kampuskaart
???