中国体育彩票

图片
International Office
Welkom by Universiteit Stellenbosch

????????????????????????????????????????Tygerberg Internasionaal???

S?tudentesteundienste

Opleiding?

?

Internasionale elektiewe en uitruilprogramme is by die onderstaande plekke beskikbaar. Klik asseblief op die skakels vir meer inligting:

Poste op die terrein van molekulêre geneeskunde, kankernavorsing, immunologie, molekulêre en lipiedmetabolisme, kardiovaskulêre navorsing, en biostatistiek

Aansoeke sluit: 21 September 2023
Projekaanvangsdatum: 1 Maart 2024
Geen aansoekfooi nie

Vir verdere inligting oor die programme , oop projekte en die aanlyn aansoekprosedure: https://www.medunigraz.at/phd/application/

?Keuse-opsies vir MBChB-vyfdejaarstudente behels keusemodules van vier weke elk wat op vasgestelde datums begin en eindig (sien hier onder). 

Periode 5: 12/06/2023        07/07/2023
Periode 6: 10/07/2023        04/08/2023
Periode 7: 07/08/2023        01/09/2023
Periode 8: 04/09/2023        29/09/2023

Dien ten minste drie maande voor die aanvang van die keusemodule ’n motiveringsbrief, CV, transkripte en ’n aanduiding van jou voorkeurdissipline in. 

E-pos Dimitri.GeelhanddeMerxem@uantwerpen.be.?


As u enige navrae oor internasionale uitruilprogramme het, kontak asseblief vir:

Me?. Tanya Abrahams
+27 21 938 9958?
tabrahams@sun.ac.za? ?


Personeelmobiliteit

Doen nou aansoek vir die Internasionale Samewerkingstoekenning (ICG)!
Die toekenning bied finansiering aan US-akademici  om samewerking met eweknie? by enige instelling in die buiteland te versterk en maak voorsiening vir ’n besoek aan sodanige instelling. Die ICG sluit mobiliteit na Afrikalande uit. Afrikamobiliteit word deur die Afrikasamewerkingstoekenning (ACG) ondersteun.

Verdere inligting is aanlyn te kry: Internasionale Samewerkingstoekenning??

Aansoeke sluit 30 September 2023.Aansoeke is vir besoeke tussen November 2023 en 30 Junie 2024.?


?

?