??????????????Tygerberg Internasionaal?
Internasionale voorgraadse elektiewe studente?
Struktuur vir elektiewe gelde?? 2025
Fooie vir 2025 sal bevestig word.?
Item | ??? |
---|---|
GAG | R15 560,00? |
Weeklikse opvoedingsteungelde | ZAR1,060 / week |
?HPCSA-gel?de? | Sal bevestig word in 20245 |
?SANC-gelde? | ?Sal bevestig word deur die SANC? |
- Die registrasiegeld is onmiddellik by aanvaarding van 'n elektief betaalbaar.
- Die registrasiegeld sluit die volgende in:
- Geaffilieerde administratiewe gelde sluit internasionale registrasie? en diensgelde in
- Bykomende gelde:
- Weeklikse opvoedingsteungelde (word aan die akademiese departement/afdeling toegewys)
- Registrasie by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) of die Suid?Afrikaanse Raad op Verpleging (SANC)
- Registrasie by die MIV/Vigs?profilakse?versekeringsfonds van die FGGW. Dit is by die diensgeld ingereken.
- Toegang tot biblioteek? en kampusfasiliteite. Dit is by die diensgeld ingereken (bykomende drukdienste nie ingereken nie).
- Toegang tot die rekenaarsentrum is by die diensgeld ingereken (bykomende drukdienste nie ingereken nie).
- Verblyf- en vervoe?rkoste is nie deel van die elektiewe gelde nie en is vir die studente se eie rekening.?
?
??
Internasionale voorgraadse elektiewe studente word ná hul elektiewe as deel van die US se FGGW alumni beskou en sluit hulle by ’n dinamiese internasionale gemeenskap aan.????