????????????????????Tygerberg Internasionaal?
Internasionale nagraadse studente???
Elektiewe student?
Oorsig
As u tans vir klinieseassistents- of residensie-opleiding in u land van herkoms ingeskryf is, mag u vir kort tydperke (hoogstens een jaar) aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) opgelei word.
Sluitingsdatum vir aansoeke
Dien asseblief u aansoek en bewys van bevestiging minstens sewe maande voordat die elektiewe opleiding begin in.
Aansoekproses?
- Skakel regstreeks met die betrokke departement. Die kontakbesonderhede is op bladsy 135-188 en 219-267 van die ?yearbook.?
- Stuur asseblief ’n afskrif van die volgende:?
- u CV
- akademiese transkripte>
- graadsertifikate
- Nadat die departement u aansoek goedgekeur het, sal hulle u terugverwys na die Internasionale Kantoor, wat u met die aansoekproses sal help.?
Toelatings- en keuringsvereistes
- Inskrywing gedurende die rotasie vir klinieseassistents- of residensie-opleiding of vir opleiding in 'n subspesialiteit in u eie land (vir die kategorie “Nagraadse Studies")
- Bevestiging van akkreditasie by die Amerikaanse opvoedkundige kommissie vir buitelandse gegradueerdes in geneeskunde (ECFMG) se dienste vir internasionale akkreditasie (EICS)
- Inskrywing by die Gesondheidsberoeperaad van Suid-Afrika (RGBSA)
- Inskrywing by die Departement Gesondheid se bestuursprogram vir buitelandse werkers (FWMP)
- Inskrywing as geaffilieerde nagraadse student aan die Universiteit Stellenbosch??
??
Verdere besonderhede
Me? Raziyah Ajmodien
+27 21 938 9549
raza@sun.ac.za?