Tygerberg Internasionaal
?
Die Universiteit Stellenbosch waardeer die teenwoordigheid van ’n diverse en florerende internasionale akademiese gemeenskap. Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe bied ons globale kohort uitstekende opleiding in mediese en gesondheidswetenskaplike programme en kursusse. Tygerberg Internasionale (TI?) fasiliteer onderrig- en leerervarings van ’n ho? kaliber op voorgraadse, nagraadse en navorsingsvlak.
?Visie van Tygerberg Internasionaal:
?Skep en bevorder transformerende, inklusiewe en doeltreffende geleenthede vir onderrig, navorsing en sosiale impak op gesondheidsorggebied, sowel plaaslik as internasionaal, deur samewerking.
Waardes van Tygerberg Internasionaal:
- Uitnemendheid
- Diensbaarheid
- Integriteit
- Buigsaamheid
- Vindingrykheid?
?ONS FGGW PROGRAMME
?
Die Tygerberg Internasionale Kantoor van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe bevorder en ondersteun internasionale akademiese uitruiling:
Hanteer skakeling en globale vennootskapbetrokkenheid tussen die Fakulteit en internasionale instellings.
Fasilteer registrasie by die Health Professions Council of SA (HPCSA).
Fasiliteer registrasie by die Nasionale Departement van Gesondheid se Foreign Workforce Management (FWMP-)program
Steun aan internasionale studente, personeel, en ander besoekers???????????????????????
?
????????????