Kwaliteitsmeting & Kontrole
Fokus op:
(a) die meting van voedseleienskappe wat verband hou met rypheidsindeks, na-oes hantering en bioprosessering, en
(b) ontwikkeling van nie-destruktiewe metodes om eksterne en interne kwaliteit van voedsel en landbou produkte te voorspel en te monitor. ?
??